PA-sukses volg op 8 jaar van hard en stadig werk – McKenzie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance, vanjaar met die munisipale verkiesings in die Verkiesingskommissie se nasionale uitslagsentrum in Pretoria.  Foto: Deaan Vivier
Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance, vanjaar met die munisipale verkiesings in die Verkiesingskommissie se nasionale uitslagsentrum in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Die PA bring die “bruin agenda” na die tafel, maar dit beteken nié hy skuif die wit of swart agenda opsy nie. Die PA is immers “nie ’n kleurling-party nie, maar ’n kleurvolle party”.

Dít is die woorde van Gayton McKenzie (47), nadat sy party in die afgelope munisipale verkiesings 0,98% van die steun op nasionale vlak op hom verenig en 74 setels verower het.

Die PA het sodoende vir homself ’n plek onder die tien toppartye in die land met die meeste steun gevestig en sien volgens McKenzie uit na die algemene verkiesings in 2024.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 109/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.6%
Rand - Pond
21.01
+0.8%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,772.40
+0.3%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,850.00
+3.7%
Platinum
951.50
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,536
-0.0%
Alle aandele
71,020
0.0%
Hulpbronne 10
67,074
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos