Professor: ‘Dis vieslik, maar moet student nie uitskop oor rasvoorval’

akkreditasie
Prof. Kopano Ratele het dié foto op Facebook geplaas op die dag waarop die rassevoorval aan die US bekend geword het. Hy skryf daarby: 'Dit is ek verlede week in my kantoor besig om ’n klein blaaskansie te neem, besig om asem te haal omdat ek uiteindelik die mure swart geverf het, van die maskers opgesit het, en die musiek van Toumani Diabate deur die luidsprekers onder my lessenaar gekom het. Dit was ’n gewone dag met gewone studenteprobleme.' Foto: Verskaf

Hy dink nie die wit Stellenbosse student wat op ’n swart student se eiendom geürineer het, moet permanent uit die universiteit geskors word nie, sê prof. Kopano Ratele aan Murray La Vita.

Wat die afgelope Sondag in die vroeë oggendure in Huis Marais in die kamer van Babalo Ndwayana (20), ’n eerstejaar-landboustudent, afgespeel het, het hom daaraan herinner dat hy nog nie deel is van “die hartklop” van Stellenbosch nie, sê prof. Kopano Ratele (52).

Die feit dat hy sag en stadig praat, verleen ’n verhoogde intensiteit aan sy woorde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos