Dat ek groter kon droom as wat ek
van myself verwag het soos ek opgegroei het. Om na iets different te streef as wat jou society gewoond aan is, aan te hou, en dan te wys vir die res dat dit wel moontlik is. En dan meer jongelinge te hê wat toe ook gedurf het om te droom wat ek destyds het. En te sien dis bereikbaar.