Rektor met visie, durf en verbeelding

akkreditasie
Prof. Stef Coetzee
Prof. Stef Coetzee

Prof. Stef Coetzee (69), oudrektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat Saterdag in Kaapstad oorlede is, moet erken en geëer word vir sy visie, durf, verbeeldingrykheid en die groot werk wat gedoen is om die UV stewig te laat staan in ’n komplekse nuwe era, skryf Frederick Fourie.

Elke rektor bou ’n laag bakstene bo-op die laag wat sy voorganger gebou het. Elke rektor se nalatenskap word die laag waarop sy opvolger moet bou. In sy rektorstermyn vanaf 1997 tot 2002 aan die UV het prof. Stef Coetzee ’n reuse-rol gespeel om ’n soliede basis te bou vir ’n fase van akademiese innovering, navorsingsgroei, inklusiwiteit, konstruktiewe transformasie en finansiële volhoubaarheid wat breedweg tot 2008 geduur het.

Hy sal altyd sterk geassosieer word met transformasie. Die transformasieproses het reeds in die laat 1980’s begin toe prof. Wynand Mouton die leiding geneem het om swart nagraadse studente toe te laat. In prof. Francois Retief se tyd as rektor is die eerste stappe gedoen om multikulturaliteit in te voer, swart studente voorgraads toe te laat, koshuisinwoning aan alle rassegroepe beskikbaar te stel en parallelmedium-onderrig en oorbruggingskursusse in te stel. ’n Transformasiekomitee is gestig om toe te sien dat die behoeftes van die swart gemeenskap by beleidmaking in ag geneem word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos