Robin Sharma: ‘Só, kan ons almal helde wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robin Sharma is ’n filantroop wat hom veral bemoei met die welstand van kinders wat aan melaatsheid ly en om ongeletterdheid uit te wis.
Robin Sharma is ’n filantroop wat hom veral bemoei met die welstand van kinders wat aan melaatsheid ly en om ongeletterdheid uit te wis.

Die legendariese leierskap- en inspirasie-ghoeroe Robin Sharma praat met Murray La Vita oor ’n swakplek in sy mondering en vertel waarom hy nie in sy jongste boek oor die pandemie skryf nie.

Robin Sharma, ’n Kanadees van Indiese afkoms, sit in ’n hotelkamer in die “historiese kern” van Rome, een van sy gunsteling-stede.

Sharma is ’n besonder aantreklike 57-jarige man wat op die oog af rustig is en wat stadig praat. Hy is in ’n swart broek en T-hemp geklee en is ’n toonbeeld van fisieke welstand. Opvallend is die mooi, egalige koepel van sy kaalgeskeerde kop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,799.36
+0.2%
Silwer
24.03
-0.1%
Palladium
1,972.00
+0.3%
Platinum
1,016.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos