Sy boer van die Vrystaat tot in Amerika met kamera onder die arm

akkreditasie
Amari Bornman is baie bly sy het die kans gewaag om die afgelope jaar in Wisconsin, Amerika se sogenaamde suiwelstaat, te gaan boer. Sy het haar kamera saamgeneem. Foto: Amari Bornman
Amari Bornman is baie bly sy het die kans gewaag om die afgelope jaar in Wisconsin, Amerika se sogenaamde suiwelstaat, te gaan boer. Sy het haar kamera saamgeneem. Foto: Amari Bornman

Hoe maak ’n jong vrou van die Vrystaat as sy die wye wêreld met haar kamera wil verken, maar ook haar hart in landbou wil ploeg? Sy gaan boer vir ’n jaar in Amerika se suiwelstaat!

Amari Bornman (29), wat in 2010 aan die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer het, gesels uit die Yellowstone Nasionale Park, Wyoming, wat sy op haar terugtog huis toe verken.

Dit is ’n volle 12 maande gelede dat sy hul plaas Mooidam by Bultfontein in die Vrystaat verruil het vir Reynolds Livestock in Dodgeville, Wisconsin – bekend as Amerika se suiwelstaat (dairyland), waar die melkerye volop is en die sneeu in dik lae val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos