Tony Leon: ‘SA se toekoms is vol spanning’

akkreditasie
Tony Leon praat in die Kompanjiestuin in Kaapstad oor die toekoms van Suid-Afrika.  Foto: Jaco Marais
Tony Leon praat in die Kompanjiestuin in Kaapstad oor die toekoms van Suid-Afrika. Foto: Jaco Marais

Die moontlikheid van ’n beter toekoms vir Suid-Afrika is onwaarskynlik, maar dit is nie onmoontlik nie, sê Tony Leon aan Murray La Vita.

“Soos my stiefseun, Etai, sê: As jy net na die staat kyk, is dit ’n gruverhaal, maar as jy verder as die staat kyk, lyk dit beter. Die probleem is die staat wil meer en meer hê en wil aanhou om die openbare sektor in hierdie land aan bande te lê.”

Die onderhoud met Leon, die langs dienende leier van die amptelike opposisie in die parlement, vind plaas teen die agtergrond van sy boek Future Tense: Reflections on my Troubled Land, wat pas verskyn het. Ons sit by ’n tafel buite die restaurant in die Kompanjiestuin in Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,789.05
-0.0%
Silwer
20.32
+0.1%
Palladium
2,270.50
-0.9%
Platinum
953.50
-0.8%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,172
-0.7%
Alle aandele
70,885
-0.5%
Hulpbronne 10
64,298
-2.4%
Industriële 25
86,759
-0.4%
Finansiële 15
16,088
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos