Tshwane: Oudsoldaat moenie onderskat word

akkreditasie
Randall Williams sê hy het as uitvoerende burgemeester van Tshwane ’n ‘stad in chaos’ geërf, maar hy deins nie terug vir die uitdagings wat dit inhou nie. Foto: Verskaf
Randall Williams sê hy het as uitvoerende burgemeester van Tshwane ’n ‘stad in chaos’ geërf, maar hy deins nie terug vir die uitdagings wat dit inhou nie. Foto: Verskaf

Randall Williams het te midde van die Covid-19-pandemie ’n “stad in chaos” geërf, maar dié voormalige valskermsoldaat in die Franse Vreemdelegion is vasbeslote om Tshwane as burgemeester reg te ruk deur onder meer op basiese dienslewering te fokus, berig Gert van der Westhuizen.

’n Mens besef maar net weer in watter vreemde tye ons leef wanneer die kantoor van die uitvoerende burgemeester van Tshwane laat weet dat ons liefs nie in persoon bymekaar moet kom nie, maar eerder op Microsoft Teams moet gesels – as voorsorgmaatreël teen die Covid-19-virus wat dreig om die piek van ’n tweede plaag in dié stad te bereik.

En dan word die onderhoud boonop met twee uur uitgestel weens nog ’n rede waaroor die DA-burgemeester en sy stadsraad geen beheer het nie: beurtkrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.2%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,852.66
+0.5%
Silwer
23.96
-0.1%
Palladium
2,205.00
+2.7%
Platinum
1,037.00
+0.4%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos