Waldimar Pelser: ‘Ons moet waarhede praat in Afrikaans’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Waldimar Pelser in die portaal van sy huis in Groenpunt. Sy nuwe pos by kykNET gaan van hom vereis om in die week in Johannesburg te wees en naweke Kaap toe te kom. Foto: Jaco Marais
Waldimar Pelser in die portaal van sy huis in Groenpunt. Sy nuwe pos by kykNET gaan van hom vereis om in die week in Johannesburg te wees en naweke Kaap toe te kom. Foto: Jaco Marais

Vir Afrikaanse gesinne wat in die werkplek en in die skool verengels, gaan goeie Afrikaanse media straks mettertyd die enigste raakpunt met die Afrikaanse kultuurwêreld wees, sê Waldimar Pelser aan Murray La Vita.

Die elegante Victoriaanse huis in die Kaapse voorstad Groenpunt waar ons met Waldimar Pelser (43) gesels, is in dieselfde straat as die huis wat in die 1950’s en 1960’s die tuiste van die kunstenaars Erik Laubscher en Claude Bouscharain, en van Jan Rabie en sy vrou, Marjorie Wallace, was.

Dit is ’n huis wat volgens die biograaf J.C. Kannemeyer die “middelpunt en kuierplek” sou word van belangrike figure in die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse kultuurwêreld – mense soos Breyten Breytenbach, André P. Brink, Peter Clarke, Ingrid Jonker, Uys Krige en Adam Small.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 3
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 27/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos