book-icon Uitgawe Murray La Vita gesels met Wendy Appelbaum

Wendy Appelbaum, 'n vrou met wie jy nie wil mors nie

akkreditasie
Wendy Appelbaum in die studeerkamer van haar huis op die wynplaas De Morgenzon by Stellenbosch.Foto: Kristian Holm
Wendy Appelbaum in die studeerkamer van haar huis op die wynplaas De Morgenzon by Stellenbosch.Foto: Kristian Holm

Wendy Appelbaum, een van die rykste vroue in Afrika, se liefde vir ’n “lekker geveg” het daartoe gelei dat wetgewing verander is om miljoene arm mense teen uitbuiting te beskerm.

Wanneer ek in ’n e-pos aan Wendy Appelbaum noem dat ons tydens die onderhoud nooit by haar liefde vir renperde uitgekom het nie, reageer sy soos volg:

“Die herstrukturering van die hele uitleen-en-skuldinvorderingsbedryf en die massiewe impak wat dit op die lewe van die armes het, het om ’n goeie rede die gesprek oorheers. Nalatenskappe word nie gemeet aan die liefde vir diere nie, tensy jy natuurlik St. Franciscus van Assisi is!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 181/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.82
+0.3%
Silwer
23.78
+1.3%
Palladium
1,915.45
+0.6%
Platinum
996.00
+1.1%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,047
+1.1%
Alle aandele
75,700
+1.0%
Hulpbronne 10
75,308
+1.1%
Industriële 25
96,024
+1.8%
Finansiële 15
15,192
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos