Alle mense het waarde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Mense het groot waarde. Nog meer: Mense het ewige waarde. God sê so. Hy het die mens na Sy beeld geskep. Selfs al het goor dinge soos sonde en die dood ons wêreld binnegeval, hou Hy nie op om mense te soek, te vind en te herstel tot hul oorspronklike glorie nie. Ons moet dieselfde doen. Ongelukkig is ons land deurtrek met ’n ander gevaarlike virus: disrespek. Om elke hoek en draai word mense se menswaardigheid gesteel.

Die kernboodskap van die Bybel is liefde teenoor God en liefde teenoor ander. Sulke liefde is sinoniem met eerbied. Dit verg dat ons ander mense raaksien as mense in eie reg en hulle ook so sal behandel. Nee, ons hoef nie met almal saam te stem nie, maar ons is liefde aan almal verskuldig. Dit sal gebeur as ons besef alle mense het ewige waarde vir God

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos