Geestelike Waardes: Aanklank te vind by kletsrymer se genade-boodskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jonathan Rubain is die aanbieder van die bekende gospelprogram Koortjies op kykNET & kie.
Jonathan Rubain is die aanbieder van die bekende gospelprogram Koortjies op kykNET & kie.

‘Blinded by Your Grace, Pt. 2” is die titel van ’n lied van die Britse kletsrymer Stormzy op sy 2017-album Gang Signs & Prayer. Hierin volg ná die herhaling van die openingsreël “I’m Blinded by Your Grace” as koor: “Lord I’ve been broken / Although I’m not worthy / You fix me / I’m Blinded by Your Grace / You came and saved me.”

In sy onlangse boek Paul and the Power of Grace (2020) verwys die Nuwe Testamentikus John Barc­lay na dié trefferlied, en veral hoe Stormzy se emosionele vertolking daarvan by ’n groot musiekfees in Brittanje met die gehoor geresoneer het en hulle entoesiasties laat saamsing het.

Barclay noem verder dat “Blinded by Your Grace” natuurlik herinner aan John Newton se bekende gesang wat open met die woorde “Amazing Grace / How sweet the sound / That saved a wretch like me.” Hoewel albei hierdie liedere beelde uit die evangelies oproep, soos die gelykenis van die verlore seun (Lukas 15) en die verhaal van Jesus se genesing van ’n blindgebore man (Johannes 9), belig Barclay die feit dat verwysings na genade by uitstek in die briewe van Paulus volop is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 3
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 40/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos