Geestelike Waardes: Daar is iets te leer by die voëls en by die veldblomme

akkreditasie
'n Swerm voels vlieg in n V-formaat oor die Mediterreense see in Tel Aviv. Foto: Conrad Bornman
'n Swerm voels vlieg in n V-formaat oor die Mediterreense see in Tel Aviv. Foto: Conrad Bornman

Die Deense denker Søren Kierkegaard (1813-1855) het dikwels in sy geskrifte by Matteus 6 aangesluit, waar ons onder meer lees: “Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle bekommer oor julle lewe nie . . . Kyk na die wilde voëls . . .; julle Hemelse Vader sorg vir hulle . . . Let op hoe groei die veldlelies” (verse 26-28).

Hy tree byvoorbeeld uitvoerig en indringend met dié woorde uit Jesus se Bergrede in gesprek in ’n 1849-teks vertaal as The Lily of the Field and the Bird of the Air: Three Godly Discourses. Hierdie werk verskyn in sy eie naam, anders as sy boek oor die konsep van angs wat ’n paar jaar tevore onder ’n skuilnaam gepubliseer is.

Kierkegaard open The Lily of the Field and the Bird of the Air met die volgende gebed: “Vader in die hemel! Gee dat ons dit wat ons so moeilik leer, naamlik wat dit beteken om ’n mens te wees en wat van ’n mens verwag word, opnuut sal leer van die lelies en die voëls. Gee dat ons van hulle sal leer, al is dit bietjie vir bietjie, oor stilte, gehoorsaamheid, en vreugde!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos