Geestelike Waardes: Genade te midde van swakheid in roman uitgebeeld

akkreditasie
Helping hands by ATC Comm Photo from Pexels
Helping hands by ATC Comm Photo from Pexels
ATC Comm Photo from Pexels

‘Mine is a parish like all the rest,” lui die openingsin van die Franse skrywer Georges Bernanos se The Diary of a Country Priest (1936; oorspronklike titel Journal d’un curé de campagne).

Die boek het as grondslag gedien vir Robert Bresson se gelyknamige rolprent (1951). En die invloed daarvan is verder te bespeur in Marilynne Robinson se roman Gilead (2004) en Paul Schrader se rolprent First Reformed (2017).

Soos die titel suggereer, word die roman aangebied as die dagboekinskrywings van ’n Franse priester op die platteland. Hy beskryf die toestand van sy gemeente as een van verveling en ongeërgdheid. Sy dagboek verwys dan ook meestal na alledaagse gebeurtenisse en belewenisse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.40
-0.1%
Silwer
24.50
+1.4%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,044.50
+1.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos