Geestelike Waardes: Hernude droom van broederskap en vriendskap

akkreditasie
After seven years of friendship, Julio and Waldramina, tied the knot in 1941.  (Photo: Gallo Images/Getty Images)
After seven years of friendship, Julio and Waldramina, tied the knot in 1941. (Photo: Gallo Images/Getty Images)

Die afgelope week het die nuwe Amerikaanse president by sy inhuldiging – soos ook ander sprekers by dié geleentheid – die verlange na, en verbintenis tot, eenheid te midde van verdeling en polarisasie verwoord. En in ’n onlangse boodskap het die moderator van die algemene sinode van die NG Kerk genoem dat die kerk se aandag nie nou by uitsluiting en stryd hoort nie, maar by ondersteuning en sorg.

Hierdie soort opmerkings kan heenwys na die behoefte om eng en kortsigtige lojaliteite te oorstyg vanuit ’n ruimer visie, ook geloofsvisie, van ons gedeelde mensheid.

Teen hierdie agtergrond verdien die jongste ensikliek van pous Franciskus ook om deeglik gelees en bespreek te word, weens die inhoud én toonaard. Dit heet Fratelli tutti (“Alle broeders”), getrou aan die gebruik om pouslike skrywes na hul openingswoorde te vernoem. Hierdie dokument is verlede jaar op 3 Oktober deur die pous in Assisi onderteken en het “broederskap en sosiale vriendskap” as tema. Die pous se boodskap in Fratelli tutti sluit nou aan by hoe sy Middeleeuse naamgenoot sy broers en susters aangespreek het, met die heilige se gepaardgaande visie van ’n lewe van broederlike openheid waarvolgens ons alle mense – ongeag hul stand of afstand – erken, waardeer en liefhet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 86/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 190/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos