Karina Brink: ‘Ek sal altyd André se weduwee wees’

akkreditasie
Karina Brink se memoire, The Fifth Mrs Brink, het pas die lig gesien. Foto: Verskaf
Karina Brink se memoire, The Fifth Mrs Brink, het pas die lig gesien. Foto: Verskaf

Karina Brink se memoir, The Fifth Mrs Brink, het pas die lig gesien. Sy praat met Willemien Brümmer oor André P. Brink se weerloosheid aan die einde van sy lewe en die beskuldigings dat sy ’n fortuinsoeker en ’n “Russiese bruid” was.

W: Was dit moeilik om in jou memoir te skryf oor André se weerloosheid in die laaste maande van sy lewe? Ek weet André het verkies om die versorger eerder as die een te wees wat versorging nodig het.

K: Dit was een van die grootste uitdagings van die skryf van die boek en ek het nie geweet hoe om dit aan te pak behalwe as ek dit vanuit die raamwerk van my eie fisieke weerloosheid sou skryf nie, wat nie van ouderdom afhanklik is nie. In Julie 2014 het André ’n knie-operasie ondergaan. Die herstel ná die operasie was moeilik. Hy het nooit sy volle beweeglikheid herwin nie. Om fisiek te skryf het moeilik geword en die feit dat hy nie kreatief kon wees nie, het André uiters terneergedruk gelaat. Die erkenning wat hy kort voor sy dood in België gekry het, het hom opgebeur, maar toe bestyg ons die vliegtuig om terug te vlieg huis toe en ek kom in Kaapstad aan as ’n weduwee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos