Mense behoort aangemoedig te word om die geskiedenis van hul dorpe of omgewings in boeke te vertel, skryf Willem Fransman jr.
’n Profeet word nie in sy eie land geëer nie.
Dit kom ek agter toe ek onlangs ’n langverlore vriend, Jeff Lakey, op sy tuisdorp, Robertson, besoek.