Ons het leiers nodig wat met talente woeker

akkreditasie
Dr. Isak Burger
Dr. Isak Burger

Benewens korrupsie, wat so kenmerkend van die Suid-Afrikaanse samelewing en eintlik endemies in veral die regerende party geword het, is daar ’n ander aspek wat eerlike en hardwerkende mense in Suid-Afrika dwars in die krop steek. Dit is die praktyk om kaders met poste te beloon waarvoor hulle hoegenaamd nie bekwaam of opgewasse is nie.

Korrupsie en onbekwaamheid is twee groot redes vir ons land se ekonomiese en maatskaplike krisisse.

Jesus vertel ’n gelykenis in Matteus 25 van ’n man wat op reis gegaan het en aan verskillende van sy diensknegte ’n verskillende aantal talente gegee het – nie as eiendom nie, maar om rentmeesters van te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 320/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 377/7
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-0.2%
Rand - Pond
20.76
-0.3%
Rand - Euro
17.26
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,796.97
-0.0%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
2,349.50
-1.1%
Platinum
1,026.50
0.0%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,140
+0.1%
Alle aandele
73,583
+0.1%
Hulpbronne 10
75,257
+0.2%
Industriële 25
90,691
+0.2%
Finansiële 15
15,004
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos