Rian van Heerden: ‘Merk op my duim en traan in my oog’

akkreditasie
Rian van Heerden.
Rian van Heerden.

Die eerste keer toe hy gestem het, was in die referendum in 1992, skryf Rian van Heerden, en hy onthou hoe bitter moeilik dit was om “Ja” te stem. 

By die Alpha Park-hardlopersklub in Centurion is daar op stemdag 2016 net een haakplek. Ek het pas in die ry gaan staan toe ’n vrou in spandex met ’n resiesfiets skielik sê: “Excuse me, there’s a queue here, you know!”

Eers was ek effens verontwaardig omdat sy ’n hele ent van die aanvanklike ry af gestaan het, maar toe spoel daar ’n gevoel van geluksaligheid oor my. Dit moet so wees. Mense moet driftig wees om te stem! Dis vir my genoeg. Drif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos