Deel

Stanley en Lady is skatryk daar op die strand

akkreditasie
Esté Gross
Esté Gross

So ’n paar Desembers gelede besluit ek om kuslangs op Ballito se strand te gaan stap.

’n Entjie verder aan sien ek ’n man op die strand sit wat sy hond kort-kort roep as sy die see wil invaar.

Toe ek nader kom, sien ek hom sit met ’n verbleikte T-hemp en verslete denim aan, besig om voerbakke vir voëltjies en potte uit bamboes te kerf. En dit is hoe my pad met Stanley en Lady gekruis het. Ons gesprek het my so bygebly dat ek dit later by die huis gaan neerskryf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.45
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
971.37
+0.3%
Palladium
1,394.77
-0.4%
Goud
1,947.71
-1.6%
Silwer
22.88
-1.5%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,736
+0.8%
Alle aandele
75,244
+0.7%
Hulpbronne 10
64,567
+0.4%
Industriële 25
102,197
+0.6%
Finansiële 15
15,468
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos