Vriende beskerm mekaar

akkreditasie

“Ek het gaan praat met daardie persoon wat so goor was met jou in die openbaar,” sê ’n vriend aan my. Ek was uit die veld geslaan. Ek het aan hom gesê dis nie nodig nie; elke werk het beserings aan diens. Ek weet sommige mense geniet dit om ander af te stof of te verkleineer. Soms is dit ook my beurt om onder sulke mense deur te loop.

“Ja, maar dit is nou weer my beurt om jou rug toe te maak,” het hy geantwoord. Ek was so dankbaar. Wanneer ’n vriend jou beskerm, is dit iets moois. Vriende is diegene wat daar vir jou is wanneer jy onderstebo geloop word. Maar egte vriendskap, daardie soort wat die Bybel ken, is meer as dit. Dit is wanneer mense jou agter die skerms beskerm. Hulle dien jou sonder dat jy dit weet. Hulle is lojaal, wat ook al die prys.

Toe onthou ek ook weer watter groot Vriend ons het in Jesus. Niks kan ooit sy vriendskap ophef nie. – Ste­phan Joubert

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos