Wees die Here se lig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

“Omring jouself net met mense wat aan jou die erkenning gee wat jy verdien.” Hierdie idee dat almal jou respek en erkenning skuld en dat jy jou moet onttrek aan diegene wat dit nie aan jou bewys nie, is gewild in ons dag. In 2022 gaan jy so gereeld in sulke idees vasloop dat jy sou kon dink dit staan op elke tweede bladsy van die Bybel. Wel, dis allermins die geval!

Vanjaar gaan jy jou dikwels bevind tussen mense wat ander waardes as jyself aanhang. Hulle gaan jou definitief nie ophemel nie. Hulle gaan nie dink jy is die smaak van die week nie. Moenie hulle summier afskryf en padgee nie. Moenie in jou eie geestelike seepbel leef nie. Dan verskraal jy jou kans om die Here se lig te wees. Dan verskraal jy jou invloed. Leef volgens die Here se standaarde van waarheid, integriteit en liefde, waar jy ook is. Wees oral met integriteit aanwesig.

Weet dat Jesus jou vertrou met sy evangelie, veral op plekke waar jy onderwaardeer word!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.81
+0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.69
+0.4%
Silwer
21.80
+0.2%
Palladium
1,990.14
+1.0%
Platinum
961.03
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos