50 Jaar gelede in Die Burger | 1 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

SA, Brittanje oefen saam ter see: Belangrike gesamentlike see-oefeninge deur skepe van die Suid-Afrikaanse Vloot en Britse vloot word van Maandag af tot 3 November in Suid-Afrikaanse gebiedswaters gehou.

Hof sê oor skipper se lot: Die kaptein van die Kaapstadse vistreiler Marinette wat in April verlede jaar in die Indiese Oseaan spoorloos verdwyn het, is gister deur ’n hofbevel in die Kaapstadse Hooggeregshof dood veronderstel . . . Die Marinette was van Kaapstad onderweg na die Franse eilande St. Paul en Amsterdam om te gaan kreef vang toe hy verdwyn het. Die eilande is sowat 2 500 seemyl suidoos van Kaapstad.

Grabouw-muishond dalk dol: Die muishond wat eergister op ’n plaas in die distrik Grabouw doodgeskiet is nadat dit met twee honde gebaklei het, is na Onderstepoort gestuur om vir moontlike hondsdolheid getoets te word. Die twee honde word vir waarneming aangehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 95/5
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,781.42
-0.0%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,016.61
-2.7%
Platinum
1,050.40
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos