50 Jaar gelede in Die Burger | 10 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Rhodesië: Sir Alec Sondag na Smith: ’n Spitsberaad sal aanstaande Sondag in Salisbury gehou word in ’n poging om die ses jaar lange onafhanklikheidsgeskil tussen Brittanje en Rhodesië te besleg. Sir Alec Douglas-Home, Britse minister van buitelandse sake, het gister in die Laerhuis aangekondig dat hy Sondag na Rhodesië vertrek vir samesprekinge met mnr. Ian Smith, Rhodesiese premier.

Kaptein na brandende skip: In ’n dramatiese poging om sy skip te behou, het kapt. Alec Matthews (37) gesagvoerder van die brandende Britse olietenkskip Heythrop (37 000 ton), en drie van sy offisiere gistermiddag laat na die verlate skip 150 seemyl oos van Oos-Londen teruggekeer.

G’n Kleurling-verkeersmanne: Die Regering het die Kaapse stadsraad verbied om 61 Kleurlinge as verkeerskonstabels aan te stel . . . Hierdie besluit van die Regering volg op besware van blanke verkeerskonstabels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos