50 Jaar gelede in Die Burger | 12 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Gerdener waarsku SA oor hoë lewe: Die groot verskil tussen die lewenspeil van die blankes en die nie-blankes in Suid-Afrika kan tot moord en doodslag lei, het die Minister van Binnelandse Sake, mnr. T.J.A. Gerdener, gisteraand gesê. Vyandigheid, wrokgedagtes en haat kan ontstaan omdat die minderbevoorregtes later net nie meer die oënskynlike rykdom, gerief en welvaart van die ander sal kan duld nie.

Hael knou oeste in Suid-Kaap: Onweersbuie wat op party plekke met hael gepaardgegaan het, het eergisternag in Suid-Kaapland groot skade aangerig aan vrugte-oeste en graan, terwyl water deur huise en geboue gestroom het.

Trekker val boer dood: Mnr. Danie Pauw van die plaas Soutkloof in die distrik Hopefield, het gisteroggend gesterf deurdat die trekker waarop hy gery het, omgeslaan en op hom geval het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.3%
Rand - Pond
20.48
+0.9%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,809.20
-0.5%
Silwer
23.12
-1.7%
Palladium
2,358.00
+1.0%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,565
-1.2%
Alle aandele
72,955
-1.1%
Hulpbronne 10
74,709
-0.7%
Industriële 25
89,812
-1.8%
Finansiële 15
14,865
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos