50 Jaar gelede in Die Burger | 12 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Leuenaars soek bose oorlog: Die leuenpropaganda teen Suid-Afrika gaan, as dit nie deur verstandige optrede verhinder word nie, ’n oorlog ontketen wat in boosheid erger sal wees as elke ander oorlog ooit in Afrika, het genl. R. C. Hiemstra, Kommandant-generaal van die weermag, gisteraand gewaarsku.

SA se vyande faal in VVO: Die vier lande wat Suid-Afrika weens sy beweerde skending van Zambië se grondgebied deur die veiligheidsraad wou laat veroordeel, het gisteraand van plan verander nadat hulle besef het hulle gaan nie genoeg steun in die Raad kry nie.

Britte vang hul eie spioen: Brittanje het nog ’n verdagte spioen aangekeer, hierdie keer ’n man uit eie geledere. Hy is Michael Hinchliffe, ’n 39-jarige klerk in die departement van buitelandse sake. Hy is gister daarvan beskuldig dat hy in Khartoem, Soedan, met spioenasie-bedrywighede besig was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 77/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.77
+0.2%
Silwer
22.37
-0.1%
Palladium
1,799.25
+0.8%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,807
+0.4%
Alle aandele
71,282
+0.4%
Hulpbronne 10
68,080
+0.8%
Industriële 25
93,663
-0.0%
Finansiële 15
13,994
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos