50 Jaar gelede in Die Burger | 13 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Huurbeheer in SA onder die soeklig: ’n Algehele nuwe benadering en toepassing van huurbeheer kan spruit uit die bevindinge van die kommissie van ondersoek wat deur die regering aangestel is om alle aspekte van die Wet op Huurgelde te ondersoek.

Wolboerdery gaan ondersoek word: Die regering gaan ’n komitee aanstel om die wolboere se probleme te ondersoek . . . vanweë wolboere se swak geldelike posisie weens langdurige droogtes, lae wolpryse, stygende plaasuitgawes en die moontlikheid van grootskeepse ontwrigting in die wolstreke.

Kreefinspekteur met dood gedreig: Die polisie het gister die huis van mnr. Christo Engelbrecht, ’n seevissery-inspekteur, dopgehou nadat iemand gedreig het om hom dood te skiet . . . Een van die mense wat mnr. Engelbrecht aangekeer het, mnr. G.J. Beukman, het eergister op Durbanville vermoedelik selfmoord gepleeg ’n dag nadat hy in die hof verskyn het op aanklagte ingevolge die Wet op Seevisserye.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos