50 Jaar gelede in Die Burger | 13 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Premier waarsku Westerse leiers: “Om hemelsnaam! Luister na jul militêre raadgewers!” het die Eerste Minister, mnr. B.J. Vorster, gisteraand op Goudini (by die Kaaplandse kongres van die Nasionale Party) aan Westerse leiers gesê. “Luister na hulle wat weet wat die omstandighede in die wêreld is, wat die mikpunte van internasionale Kommunisme is, en wat die uiteinde van sy planne sal wees.”

Dokters twyfel oor inenting: Behoort babas en klein kinders teen pokke ingeënt te word? Hierdie vraag het onlangs, met die instel van roetine-inentings teen pokke, groot meningsverskil onder Britse medici veroorsaak weens die moontlike risiko van bykomende komplikasies, soos dat babas kan breinskade kry.

Motoriste boos oor parkeergeld: Die publiek wil nie Kaapstad se verhoogde parkeergeld aanvaar nie. Motorryers het gister boos geargumenteer met die “tollenaars” wat die geld vir tolparkering op die Parade, Riebeeckplein en die stasiedek insamel. Hier word nou 30c pleks van 20c vir toegang gevra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.36
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,805
+0.6%
Alle aandele
69,169
+0.8%
Hulpbronne 10
64,468
+0.6%
Industriële 25
92,831
-0.1%
Finansiële 15
13,408
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos