50 Jaar gelede in Die Burger | 14 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Padoortreders te sag gestraf: Landdroste is gister op ministeriële vlak veroordeel omdat hulle padoortreders te sag behandel. Mnr. B.J. Schoeman, Minister van Vervoer, het gister by die Kaaplandse N.P.-kongres op Goudini ook gesê­ hy stem saam met aanbevelings dat die Regering verantwoordelikheid vir padveiligheid van die provinsies oorneem.

Tories wil weer doodstraf hê: Die doodstraf moet heringestel word, het die Britse Konserwatiewe Party gister met ’n groot meerderheid op sy jaarlikse kongres besluit. Die besluit is geneem teen die advies van die minister van binnelandse sake, mnr. Reginald Maudling.

SA se bevolking ontplof: Die bevolking van die Republiek sal in die jaar 2000 tussen 60 en 70 miljoen tel, en in die jaar 2070 die ontstellende syfer van 700 miljoen bereik as die groeikoers van die afgelope dekade gehandhaaf word, het die Minister van Volkswelsyn, dr. C.P. Muller, gisteraand gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos