50 Jaar gelede in Die Burger | 16 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Sir Alec en Smith glimlag, sê niks: Die Britse minister van buitelandse sake, sir Alec Doug-las-Home, en die Rhodesiese premier, mnr. Ian Smith, het gistermiddag laat glimlaggend sy aan sy uit mnr. Smith se kantoor te voorskyn gekom ná samesprekinge van anderhalfuur. Die verloop van hul eerste reeks van samesprekinge oor die ses jaar oue Rhodesiese onafhanklikheidsvraagstuk word egter streng geheim gehou.

VVO vra sportboikot teen SA: ’n Voorstel dat die Suid-Afrikaanse regering veroordeel word “omdat hy rassediskriminasie en -segregasie in sport opdwing”, is gister deur die V.V.O. aangeneem. In die voorstel word gevra dat ’n internasionale boikot ingestel word teen spanne wat op rassegrondslag gekies is.

SA se eerste duikbootman: ’n Jong Vlootoffisier het pas geskiedenis gemaak as die eerste offisier in Suid-Afrika wat as duikbootvaarder kwalifiseer. Hy is die 27-jarige luit. Martyn (Spook) Trainor, wat nou aangestel is as torpedo-offisier in die Maria van Riebeeck.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos