50 Jaar gelede in Die Burger | 19 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Snelweg kan tuin sy ingang kos: Die plan om ’n waardige ingang vir Kirstenbosch te bou, kan heeltemal deur die snelwegprojek van die stadsingenieur, dr. S.S. Morris, verongeluk word. Dr. Morris wil Unielaan en die Simon van der Stel-snelweg verbind.

Grootse plan vir Ciskei bekend: Planne wat kan uitloop op die grootste proses van konsolidasie van Bantoe-tuislande wat nog deur die regering aangepak is, is gister bekend gemaak. Deur die planne, wat ’n groot deel van Oos-Kaapland raak, sal die grondgebied van die Ciskei met ’n verdere 111 000 ha vergroot word.

Tandeborsels en Franse nie vriende: Volgens ’n ondersoek van die Franse departement van gesondheid gebruik net een uit elke vier Franse tandeborsels. Minder as tien persent borsel hul tande gereeld, en in 15 persent van huise waar tandeborsels wel gebruik word, gebruik mense dieselfde tandeborsel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos