50 Jaar gelede in Die Burger | 21 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
50 Jaar gelede in Die Burger
50 Jaar gelede in Die Burger

Bedenkinge oor TV vir SA: In twee baie reguit toesprake die afgelope twee dae, het die Posmeester-generaal, mnr. L.F. Rive, bedenkinge uitgespreek oor die wenslikheid dat beeldradio binne die volgende paar jaar in Suid-Afrika ingestel word. Op die kort termyn is die vraag egter of die land dit in die huidige ekonomiese klimaat, kan bekostig.

SA moet skoert uit Suidwes: Suid-Afrika moet uit Suidwes padgee, het die Veiligheidsraad van die V.V.O. gister weer besluit. Dié eis was deel van ’n konsepvoorstel wat deur vier lande opgestel is en met dertien stemme aanvaar is. Daar was geen teenstem nie. Brittanje en Frankryk het buite stemming gebly.

Ouers eis duisende ná busramp: Eise wat wissel tussen R35 000 en R20 000 en saam meer as R100 000 beloop, word deur die ouers van die 23 skoolkinders wat verlede Januarie in die busramp by Henley-on-Klip dood is, teen die Spoorweë en Rondalia ingestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.8%
Rand - Pond
20.77
+1.1%
Rand - Euro
17.80
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,780.98
-0.2%
Silwer
22.37
-0.6%
Palladium
1,859.50
+0.3%
Platinum
957.06
-0.1%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos