50 Jaar gelede in Die Burger | 23 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Klopjagte: Brief teen SA onthul: Die huidige agitasie teen aanhouding sonder verhoor is nie nuut of spontaan nie. Dit is, soos in die verlede, doelbewus georganiseer. Só het die Eerste Minister, mnr. B.J. Vorster, gistermiddag gesê toe hy op vrae oor die jongste reeks van aanhoudings geantwoord het. Mnr. Vorster het ’n brief van ’n vooraanstaande Wits-student aan ’n vrou in Londen onthul waarin vertel word van planne om ’n agitasie in Suid-Afrika te reël. Die brief het in die hande van die Veiligheidspolisie beland.

Driejarige verdrink in swembad: Die driejarige seuntjie van ’n apteker van Beaufort-Wes, wat nog aansterk ná ’n ernstige motorongeluk, het gistermiddag in die gesin se swembad verdrink toe hy saam met sy vyfjarige suster gaan swem het sonder hulle moeder se verlof. Hy was Gysbertus Johannes (Gys) Smit.

Koningin het waterpokkies: Koningin Elizabeth (45) is in die bed nadat haar dokters vasgestel het sy het waterpokkies. Haar afsprake vir die volgende paar dae is afgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos