50 Jaar gelede in Die Burger | 25 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Taai stryd lê nog voor: Met die beëindiging van die ses jaar oue dooiepunt in die konstitu­sionele stryd tussen Brittanje en Rhodesië het sir Alec Douglas-Home en mnr. Ian Smith een van die grootste diplomatieke deurbrake van die naoorlogse tyd gemaak. Die groot vraag is nou op watter voorwaardes ooreengekom is.

Vorster bly oor Rhodesiese skikking: Ter wille van Rhodesië, die state in Suider-Afrika en die Vrye Wêreld is hy bly dat Brittanje en Rhodesië tot ’n skikking gekom het, het die Eerste Minister, mnr. B.J. Vorster, gister gesê.

Rhodesië ‘nog 25 jaar wit’: Die regering van Rhodesië sal nog 25 jaar in blanke hande wees. Dit was die reaksie in sommige kringe in Londen ná gister se aankondiging dat Brittanje en Rhodesië ’n ooreenkoms oor die voorwaardes vir ’n skikking van hul grondwetlike geskil bereik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.16
+1.1%
Rand - Pond
20.67
+0.9%
Rand - Euro
17.21
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,846.63
+0.3%
Silwer
24.40
+1.0%
Palladium
2,053.56
+2.5%
Platinum
1,053.51
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,575
+0.1%
Alle aandele
76,226
+0.1%
Hulpbronne 10
77,476
+0.6%
Industriële 25
95,482
-0.2%
Finansiële 15
15,116
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos