50 Jaar gelede in Die Burger | 26 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Smith plaas alles op die spel met skikking: Die eerste minister van Rhodesië, mnr. Ian Smith, het op papier verreikende toegewinge gedoen om die geskil met Brittanje opgelos te kry. Waarnemers meen dat hy sy politieke lewe en die eenheid in sy Rhodesian Front op die spel geplaas het . . . Die konstitusionele ontwikkelingsplan waartoe hy ooreengekom het, behels onder meer dat dit oor ’n onbepaalde tydperk op ’n meerderheidsregering moet uitloop. Die nuwe plan wil onder meer aan die swart bevolking . . . toenemende verteenwoordiging in die Rhodesiese parlement gee.

‘Blankes kan gerus wees’: Die regering van Rhodesië sal in beskaafde hande bIy en geen blanke hoef enigsins bekommerd te wees oor sy toekoms in die land nie, het die eerste minister, mnr. Ian Smith, gister hier in die Wetgewende Vergadering gesê.

SA mans in Nederland vas oor vals geld: Twee Suid-Afrikaners word in Amsterdam aangehou in verband met die vervalsing van vyfpondnote ter waarde van R172 000.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 19
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos