50 Jaar gelede in Die Burger | 6 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hare gaan waai oor V.P. se kongres: Die sentrale kongres van die Verenigde Party vergader aanstaande week in Bloemfontein onder die wolk van ’n maande lange gisting in die binnekringe van die party oor fundamentele verhoudings. Die situasie is potensieel uiters plofbaar, en dit sal groot takt en sterk leierskap verg om ’n openlike uitbarsting tussen strydende faksies in die party te verhinder.

Man vas ná aanvalle in Pinelands: ’n Jong Kleurling is gisteroggend in Pinelands in hegtenis geneem in verband met die aanvalle op twee middeljarige blanke vroue binne twee dae in dié voorstad. Hy is sowat tien minute ná die aanval op die tweede vrou aangekeer.

Hyser val, talle sterf: Sewe mans het gister in Johannesburg gesterf deurdat ’n konstruksie-hysbak 21 verdiepings ver in ’n skag in ’n gebou van ’n versekeringsmaatskappy wat in Braamfontein gebou word, geval het. Twee van die oorledenes is Oostenrykers en een ’n Duitser.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos