50 Jaar gelede in Die Burger | 9 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

SA het nie Zambia se grens geskend: Dr. Hilgard Muller, Suid-Afrika se Minister van Buitelandse Sake, het gister in die Veiligheidsraad van die V.V.O. Zambiaanse beskuldiginge kategories verwerp dat Suid-Afrikaanse magte sy grondgebied geskend het.

Rusland neem weerwraak: Rusland het gisteraand opdrag gegee dat vier Britse diplomate en ’n Britse sakeman die land verlaat. Dié optrede is uit vergelding teenoor Brittanje, wat onlangs 105 Russiese spioene die land verbied het.

VVO-verslae in SA verbied: Die amptelike verslae van die 25ste sitting van die Algemene Vergadering van die V.V.O. is in Suid-Afrika as aanstootlike lektuur verbied, luidens ’n afkondiging gister in die Staatskoerant. Die verslae is gepubliseer onder die opskrif “Report of the United Nations Council for Namibia”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.7%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.13
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.40
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,782.59
+0.4%
Silwer
22.40
-1.9%
Palladium
1,756.65
+0.8%
Platinum
942.00
+0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos