50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 15 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Voorbladfoto-byskrif: Die veelbesproke nartjiekleur-uniforms van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se grondwaardinne word eersdaags na ’n ysvoëlblou verander. Trouens, ’n paar grondwaardinne op Jan Smuts-lughawe dra reeds die nuwe­ uniforms. Die uniforms is van ysvoëlblou crimplene met ’n sagte silwer afwerking wat in die sonlig opvallend is. Die dubbelbors-snyersbaadjie het geen kraag nie, maar ’n modieuse V-nek. Dit is met sypanele ontwerp en spog met ses besondere knope voor en twee op elke mou.

Besoedeling: Die besoedeling in Port Elizabeth word fyn deur die stadsraad dopgehou. ’n Spesiale beampte wat sal kan vasstel wanneer fabrieke ernstige lugbesoedeling veroorsaak, sal binnekort by die stadsraad se gesondheidsafdeling aangestel word. ’n Bandefabriek in Port Elizabeth moes opdok omdat hy afloopwater in die Noordeindemeer vrygelaat het. Hy is aangesê om veranderings aan te bring, sodat ’n herhaling voorkom word.

Waaisand: Die vloedgeteisterde boere in die Gamtoosvallei het nou ’n nuwe probleem. Waar die landerye nou bereik kan word en almal druk besig is om slik weg te skraap en slote op te vul, word die werk nou bemoeilik deur die baie sand wat rondgewaai word. Stofwolke hang swaar in die lug waar trekkers die verspoelde lande gelyk skraap en die sand op ’n hoop probeer stoot. Een boer, mnr. A. Fennel, het besluit om ’n paar groot bloekombome af te kap en plat op die grond te laat lê sodat die sand daarteen kan vaswaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
+0.8%
Rand - Pond
20.75
+1.1%
Rand - Euro
17.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.69
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,853.84
+0.0%
Platinum
957.50
0.0%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos