50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 17 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Voorbladfoto-byskrif: Die deftige swaar geborduurde mantel, septer en kroon waarmee Mej. P.E. 1972 op Nuwejaarsdag gekroon sal word, word nou by ’n winkel in die Hoofstraat vertoon. By die geleentheid van die kroning van Mej P.E. in die Koningstrand-amfiteater sal die mantel op ’n hoë “troon” gereed wees en die kroon en septer sal deur “hofknapies” op fluweelkussings aangebied word. Inskrywingsvorms vir die gewilde jaarlikse kompetisie is by verskillende sentrums verkrygbaar en verskyn ook in Die Oosterlig.

Minder blankes: In die Kaap-Middellandstreek was daar in 1970 20 000 minder blankes as in 1904. Daarenteen het die Kleurlinge in die gebied met 47 000 en die Bantoes­ met 160 000 vermeerder. So sê prof. J.B. McDaniël van die Rhodes-universiteit. Hy het die afgevaardigdes na die jaarkongres van die Kaap-Middellandse Ontwikkelingsvereni-ging oor die sosio-ekonomiese omstandighede in die streek vandag in Port Elizabeth toegespreek.

In die Astra: The Last Run met George C. Scott. Die tema van die rolprent is die misdaadlewe van Europa. Daar is die gebruiklike geweld, slaapkamertonele en intrige. Miskien is die rol wat Scott vertolk, nie so ’n bekende faset van die misdaadlewe nie. Dit maak die rolprent meer interessant. Teen die einde is ’n mens nogal getref met die feit dat misdadigers tog maar mense bly, wat op hul eie manier hul menslikheid betoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.95
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos