50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 26 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Voorbladfoto-byskrif: Mej. Marieta Geldenhuys (19) van Algoapark meen dat ’n vakansie in Londen ’n prys is wat elke meisie sal laat watertand. Sy is een van Die Oosterlig se jongste inskrywings vir die Mej. P.E.-kompetisie. Sy is ’n haarkapster by ’n salon in die middestad.

Elande gevang: Altesame 13 elande is sedert gisteroggend by die Nasionale Olifantpark by Addo gevang. Aanvanklik is beplan om 100 te vang, maar die helikopter wat gebruik is om die diere aan te keer, moes terug Kaapstad toe, het mnr. Piet van Straaten, hoofwildbewaarder by die park, aan Die Oosterlig gesê. Voorlopig sal vanjaar nie meer elande gevang word nie. Die elande word verminder om oorbeweiding uit te skakel, maar die onlangse reën maak dit nie ’n onmiddellike probleem nie.

Ligte kos minder: Inwoners van Port Elizabeth betaal nou minder vir hul ligte as 17 jaar gelede as in aanmerking geneem word dat die persentasiestyging in verdienste baie hoër is as dié van elektrisiteit. Die tarief vir elektrisiteit wat in 1954 ingestel is, is net 7 ½ persent laer as die huidige tarief. Dit is eers in 1965 met 2,5 persent verhoog en daarna weer in 1968 met ’n verdere 5 persent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 17
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos