50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 8 Desember 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 8 Desember 1971.
50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 8 Desember 1971.

Voorbladfoto-byskrif: Mnr. Thys Vermaak van Milton in die Gamtoosvallei, wat tien jaar lank heeltemal verlam was, maar nou weer ’n normale lewe kan voer.

Laaimetodes: ’n Suid-Afrikaner, John Marsh, se nuwe metode om skepe vinniger en outomaties te laai en af te laai, het gunstige reaksies van nie net die Suid-Afrikaanse regering nie, maar ook van oorsese owerhede uitgelok. In die jongste uitgawe van Travel and Trade Review word die nuwe metode krities deur Safmarine, oorsese skeepvragtydskrifte en ander outoriteite bespreek. Hierdie nuwe lading en ontladingsmetode is wêreldwyd deur mnr. Marsh gepatenteer. Waar die ou metode om skepe te laai, hoofsaaklik van hyskrane gebruik maak, stel mnr. Marsh voor dat die kaai en die skip so ingerig word dat die skeepsvrag direk van die kaai na die skip op ’n spoorlyn oorgedra word.

Nuwe biblioteek: ’n Nuwe biblioteek vir Newtonpark gaan moontlik op die hoek van Kaapweg en Sesde Laan, Newtonpark, gebou word, mits die geldsakekomitee dit vandag aanbeveel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos