50 Jaar gelede in Oosterlig | 12 Oktober 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Voorbladfoto-byskrif: Mev. Susanna van Eden was gister baie kalm by die begrafnis van haar man, kapt. H.T.S. van Eden, in Durban. Hier is sy saam met een van haar broers naby die graf in die Stellawood-begraafplaas. Kapt. Van Eden is verlede week in die landmynontploffing in die Caprivi-strook dood.

Appel en ’n ei: Aartappelboere uit alle dele van Suid-Afrika het onregstreeks weens die onlangse vloed in Oos-Kaapland tesame duisende rand verloor nadat Port Elizabeth se mark net na die vloed onder die aartappels toegegooi is. Volgens die streeksbeampte van die Aartappelraad in Port Elizabeth, mnr. A. van Blommenstein, het die aartappelboere uit alle dele van die land verkeerdelik aangeneem dat Oos-Kaapland ’n groot tekort aan voedsel na die groot vloed sal hê.

Geboue verlig: Die nutsdienste van Port Elizabeth se stadsraad het besluit om drastiese besnoeiing ten opsigte van die beligting van geskiedkundige geboue in die stad toe te pas. Slegs drie uit ’n voorgestelde 15 geboue sal verlig word. Aanvanklik sou die oostelike kant van Markplein, die kunsgalery in St. Georgepark, Kasteelheuwel, die biblioteek en ander geboue spesiaal verlig word om besoekers aan Port Elizabeth te lok. Dit bring ’n besparing van sowat R12 300 mee

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos