Koerantmense én Volksbladders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Scoop! ’n Ingenome Naas du Preez saam met die skrywer (wat toe redakteur van ‘Die Volksblad’ was) by die rolpers met die Zola Budd-koerant – ’n wêreldscoop, helaas, net vir ’n kort rukkie!
Scoop! ’n Ingenome Naas du Preez saam met die skrywer (wat toe redakteur van ‘Die Volksblad’ was) by die rolpers met die Zola Budd-koerant – ’n wêreldscoop, helaas, net vir ’n kort rukkie!

Dat P.W. Botha, die “Groot Krokodil”, as jongeling politiek toe is, is op die rekening van ’n Volksblad-man.

In die 1930’s was Botha ’n bedrywige vryskut-verslaggewer wat voorbladberigte gelewer het oor politieke vergaderings waar stoelpote geswaai is. Skakel Kriek, nuusredakteur, was tog nie oortuig dat hy vir die joernalistiek uitgeknip is nie. Kyk liewer uit vir iets anders, was sy aanbeveling. Botha het die raad ter harte geneem. Hy word toe, in sy eie woorde, ’n “politikussie”. Die res is geskiedenis.

Ook pres. C.R. Swart is as’t ware by Die Volksblad geweeg en te lig bevind. Hy het as ’n vryskut vir Die Burger en Volksblad verslag gedoen en rubrieke geskryf. Op grond daarvan is hy in 1921 deur die uittredende redakteur dr. J.G. Conradie as opvolger voorgestel. Die direksie wou nie byt nie. In 1936 het hy as waarnemende redakteur seker die “vurigste” hoofartikel in die geskiedenis geskryf. Terwyl hy tik, het die vensters begin ruk. Redaksielede het straat toe gestorm. ’n Aardbewing het hulle die skrik op die lyf gejaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 116/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.93
-0.1%
Silwer
24.15
-0.7%
Palladium
2,010.50
-3.0%
Platinum
1,050.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos