Uittreksel: JZ-staatsrede was ’n ‘inkopielys’

akkreditasie
ermitted Plundering: How Parlia­ment Failed South Africa deur Ilse Salzwedel
ermitted Plundering: How Parlia­ment Failed South Africa deur Ilse Salzwedel

Op 11 Februarie 2010 het president Zuma ’n belangrike aankondiging gemaak tydens sy staatsrede. Maar wat soos ’n edele oogmerk geklink het, was uitein­de­lik die begroting vir staatska­ping. “Oor die volgende drie jaar gaan die regering R846 miljard aan openbare infrastruktuur bestee. As dit by vervoer kom, gaan ons die padnetwerk onderhou en uitbrei. Ons gaan verseker dat ons spoornetwerk betroubaar en mededingend is, en beter geïntegreer is met ons hawens.

“Ten einde betroubare kragtoevoer te verseker, het ons ’n interministeriële komitee vir energie saamgestel om ’n geïntegreerde hulpbronneplan (integrated resource plan, of IRP) vir die volgende 20 jaar saam te stel.”

Rudie Heyneke, Outa se staatskapingskenner en die organisasie se hoofondersoeker van die sogenaamde Gupta Leaks-e-posse, sê dis interessant om te sien hoe die sektore waarvoor die miljarde rande bestem was, ooreenstem met die entiteite wat gedurende die jare van staatskaping geplunder is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos