BLF en EFF het ons gehelp, sê VF Plus

akkreditasie
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Foto: Deaan Vivier
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Foto: Deaan Vivier

Die Vryheidsfront Plus se uitstekende vertoning in Woensdag se verkiesing is ’n boodskap aan die regering dat dié party se ondersteuners gelyke en regverdige behandeling soek.

“Die boodskap was dat ons nie verder enige geboelie gaan duld vir enigiets wat in die land verkeerd loop nie,” het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, Vrydagaand by die Verkiesingskommissie (OVK) se na­sionale uitslagsentrum in Pretoria gesê.

Die VF plus het vriend en vyand verras deur sy steun van 2014 se 0,9% tot 2,38% te verhoog en die vyfde grootste party te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.1%
Rand - Pond
19.57
+0.3%
Rand - Euro
16.69
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,855.52
-0.6%
Silwer
21.87
-1.1%
Palladium
1,995.00
-0.7%
Platinum
948.00
-0.9%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,925
-0.4%
Alle aandele
67,412
-0.4%
Hulpbronne 10
73,742
-0.8%
Industriële 25
72,105
+0.5%
Finansiële 15
15,606
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos