HUISGIDS: Perfek vir groot gesin óf kantore

akkreditasie
Die mooi swembad en patio is perfek vir die komende somersdae.
Die mooi swembad en patio is perfek vir die komende somersdae.

Die soliede houtafwerkings in die huis dra grootliks by tot die verwelkomende atmosfeer van die woning.

In die formele sitkamer is daar ’n ingeboude kroeg en die vertrek loop uit op ’n onderdak-patio met ’n ingeboude gas- of hout-braaiplek. Vanaf die patio het jy ’n lieflike uitsig op die groot tuin, wat so ontwerp is dat dit maklik in stand gehou kan word, met ’n lieflike koi-dam en swembad. Vanaf die patio het jy ook toegang tot die speletjies-/gesinsvertrek, asook twee ruim studeerkamers.

Die kombuis het beukehoutkaste, granietoppervlaktes en ’n gas-en-elektriese kookvlak met ’n dubbele oogvlak-oond. Dan is daar boonop ’n aparte opwaskombuis en waskamer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.1%
Rand - Pond
19.57
+0.3%
Rand - Euro
16.69
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,855.52
-0.6%
Silwer
21.87
-1.1%
Palladium
1,995.00
-0.7%
Platinum
948.00
-0.9%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,925
-0.4%
Alle aandele
67,412
-0.4%
Hulpbronne 10
73,742
-0.8%
Industriële 25
72,105
+0.5%
Finansiële 15
15,606
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos