Huisgids: Ruim woning bied baie

akkreditasie
Gebruik dié QR-kode vir ’n aanlyn toer van die eien­dom.
Gebruik dié QR-kode vir ’n aanlyn toer van die eien­dom.

Met ’n gesogte Clarkstraat-adres en met ’n 24-uur-toegangsbeheerde ingang na die uiters gewilde toegemaakte deel van Brooklyn-Sentraal ry ’n mens skaars vyf minute na Pretoria se beste skole, Tuks en winkelsentrums, asook die N1-hoofweg.

Daar is ’n sterk inwonersvereniging en die gemeenskapservaring van mense wat hier woon, is uitsonderlik en uiters bevredigend waar mense vir mekaar omgee, maar sonder om inbreuk op mekaar se privaatheid te maak.

Met hierdie stil en boomryke straatadres is dit ’n eiendom­ wat alles bied wat die natuur- en vermaakliefhebber ooit voor kan wens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos