Puik woning in gesogte buurt

akkreditasie
Gebruik dié QR-kode vir ’n aanlyn toer van die eiendom.
Gebruik dié QR-kode vir ’n aanlyn toer van die eiendom.

Dit is sonder twyfel ’n eiendom wat jy behoort te besigtig.

Dis geleë in die gesogte Olivierstraat, reg binne-in die uiters gewilde 24-uur-sekuriteitsbeheerde toegangsgebied in die hartjie van Brooklyn, en het sy eie inwoners-speelparkie net om die draai.

Die eiendom is onlangs stylvol opgeknap en spog met ’n baie bruikbare, ruim tuinwoonstel met ’n private ingang wat net so goed as aparte kantore gebruik sou kon word. Dis uiteraard ook perfek vir ’n nagraadse student. Behalwe vir die ekstragroot dubbele motorhuis vir gaste of kliënte, is daar ook bykomende en veilige parkeerplek op die erf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos