Nories laat waai omtrent op atletiekbaan

Luan le Roux van die Hoërskool Noordheuwel seil oor die laaste hekkie op pad na sy sege in die 110 m-hekkies vir o.17’s gedurende die Nories se vriendskaplike byeenkoms. Hy het dié wedloop gewen in 14.88 sek.Foto: Marius Nortjé
Luan le Roux van die Hoërskool Noordheuwel seil oor die laaste hekkie op pad na sy sege in die 110 m-hekkies vir o.17’s gedurende die Nories se vriendskaplike byeenkoms. Hy het dié wedloop gewen in 14.88 sek.Foto: Marius Nortjé

Die Hoërskool Noordheuwel se atlete het Vrydag die litte deeglik losgemaak toe hulle gasheer gespeel het vir die Hoërskool Menlopark en Vorentoe High School tydens hul eie vriendskaplike byeenkoms.

Ná ’n suksesvolle seisoen in 2019 het die Nories se veelsydige ster, Dané Roets, haar peil hervat en rekords in die o.19’s se gewigstoot sowel as diskus laat tuimel.

Sy het eers die gewigstoot gewen met ’n afstand van 14,44 m en sodoende die vorige rekord met 1,33 m verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 180/6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.86
-0.3%
Rand - Pond
19.48
-0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,826.23
-0.1%
Silwer
21.31
+0.8%
Palladium
1,918.50
+2.0%
Platinum
910.00
-0.2%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,300
+2.2%
Alle aandele
67,605
+1.9%
Hulpbronne 10
65,373
+1.5%
Industriële 25
79,746
+4.1%
Finansiële 15
15,403
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos