Chantelle Pretorius van Rietvalleirand, Pretoria, is verlede week aangewys as een van die 15 finaliste van vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie.
Dis haar eerste deelname aan die kompetisie.
As sy sou wen, wil sy die platform gebruik om basiese lewensvaardighede te bevorder.